Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
December 28, 2022Daar IS hoop vir 'n deurmekaar Suid-AfrikaDie bekende Barend du Plessis, rev. John Mathuhle en Ferdi Engelbrecht bring hoop te midde van talle uitdagings Perspektief...more38minPlay
December 28, 2022Prof.Theo Venter en Gert van der Westhuizen gesels oor die pas afgelope NasionalDie veelbesproke ANC Nasionale konferensie is agter die rug met verskeie sake wat nie afgehandel is nie. Twee meningsvormers gesels daaroor. Perspektief...more52minPlay
December 14, 2022Die lewe van n joermalis en politieke ontleder midde die ANC se konferensieGert van der Westhuizen is n gesoute journalis. Theo Venter is n bekende politieke ontleder. Luister na hul belewenisse en interpretasies oor die op hande ANC konferensie Perspektief...more46minPlay
December 07, 2022Dr Roland Henwood, Prof. Dirk Kotze en Dr Breakfast gesels politiekDie Nasionale konferensie van die ANC lê voor die deur. Wat kan die kieserspubliek verwag? Perspektief...more52minPlay
November 30, 2022Perspektief - `n Radio Kansel AktualiteitsprogramLuister saam en bly ingelig oor sake van die dag Perspektief...more50minPlay
November 23, 2022Perspektief praat oor sake van die dagChristenwees midde vele verwikkelinge op allerlei terreine van die samelewing Perspektief...more51minPlay
November 16, 2022Jannie Pelser gesels met Janse RabieKlimaat en klimaatsverandering is uiters aktueel veral nav COP 27. Janse Rabie gesels oor die uitdagings wat die wêreld tans in die oë staar Perspektief...more36minPlay
November 09, 2022Die Suid Afrikaanse ekonomie - uitdagings en geleenthedeProff. Jannie Rossouw, Johan Willemse en Dawie Roodt gesels oor die uitdagings en geleentehede wat die SA ekonomie bied. Perspektief...more52minPlay
November 02, 2022Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie?Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en ds Rudie Swanepoel gesels oor God, Suid Afrika en die wêreld. Hoe hanteer `n mens jou vrae? Wat gee sekerheid? Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie? Perspektief...more47minPlay
October 26, 2022Dr. Ntsikelelo Breakfast, prof. Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen gasteDr. Ntsikelelo Breakfast, prof. Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen gesels oor die komende verkiesingskonferensie van die ANC en die moontlike implikasies vir Suid Afrika en sy mense Perspektief...more54minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.