Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
May 31, 2023Koalisie politiek - kan dit werk?Prof. Erwin Schwella, Pieter Malan en dr. Corne Mulder gesels oor koalisie politiek in die lkig van die naderende Nasionale verkiesing in 2024. Perspektief...more52minPlay
May 24, 2023Is die kerk se stem stil?Ds Nelis Janse van Rensburg, Proff. Jannie Rossouw en Andre Duvenhage gesels oor die kerk se rol in die huidige Suid-Afrikaanse konteks. Perspektief...more55minPlay
May 17, 2023Ontmoet Ds. Charlotte SibanyoniDs Charlotte Sibanyoni is die eerste swart vroue leraar op die kansel van die NGK. Sy vertel van haar reis. Perspektief...more53minPlay
May 11, 2023Graskop - word Suid-Afrika `n misdaadstaat?Dr Piet Croucamp, Roland Henwood en Barend la Grange gesels oor Graskop, Suid-Afrika, die SAP en misdaad. Perspektief...more58minPlay
May 04, 2023Proff. Erwin Schwella, Dirk Kotze en Wannie Carstens gesels oor VryheidsdagIs Suid Afrika vry? Waarvan en waartoe. Verskeie meningsvormers geseols saam Perspektief...more30minPlay
April 26, 2023Jannie Pelser gesels met meningsvormers oor sake van die dagJannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Henda van der Merwe en Gert Jonker. Ons gesels oor die internasionale strafhof asook die DSD se maatskaplike besnoeiings. Perspektief...more30minPlay
April 19, 2023Suid-Afrika se koloniale verlede - praat ons daaroor?Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en Christi vd Westhuizen gesels oor Suid Afrika se koloniale verlede en die toekoms Perspektief...more54minPlay
April 12, 2023Suid Afrika - geleentheid of verleentheid?Prof. Jannie Rossouw, Pieter Malan, Dr Roelof Botha en Barend la Grange gesels saam oor ons land Suid-Afrika. Perspektief...more50minPlay
March 29, 2023Perspektief gesels oor die sg. National ShutdownJannie Pelser praat met Sanet Madonsela ( Unisa), Dr Theuns Eloff ( Onafhanklike meningsvormer) en Dr Piet Croucamp ( NWU) oor die sg. national shutdown van 20 Maart 2023 - in watter mate het die inisiatief geslaag/misluk/impak gehad Perspektief...more54minPlay
March 22, 2023National shutdown - het dit enige effek?Jannie Pelser gesels met Prof. Andre Duvenhage, Roland Henwood en Gert van der Westhuizen oor onder andere die EFF se dreigemente om Suid-Afrika tot stilstand te dwing. Perspektief...more59minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.