Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
March 06, 2024Perspektief 6 MaartProf. Erwin Schwella and Me. Sanet Madonsela are my guests. The topic is " The political landscape on the eve of the elections on 29 May 2024" Perspektief...more57minPlay
February 28, 2024Die pas afgelope ANC konferensie in Durban onder die loep met bekende meningsvormersProff. Hein Willemse, Theo Venster en Raymond Willemse gesels oor die pas afgelope ANC konferensie en aanverwante sake. Perspektief...more55minPlay
February 14, 2024Prof. Wannie Carstens, Prof. Piet Croucamp en Roland Henwood gesels oor Suid AfrikaDie plaaslike politieke landskap is n miernes van bedrywigheid. Drie meningsvormers deel gedagtes. Perspektief...more54minPlay
February 07, 2024Perspektief - Kan die matriekuitslae geglo word?Proff Rika Joubert, Paul Sauer en Riaan van der Bergh gesels oor die pas afgelope matriek uitslae. Perspektief...more52minPlay
January 31, 2024Die Jan.8 verklaring van die ANC. Wat is nuut?Proff. Theo Venter en Hein Willemse, ook Jan Bosman gesels oor die onlangse verjaardagvieringe van die ANC. Perspektief...more49minPlay
January 17, 2024Die konflik in die midde ooste is steeds `n ontstellende realiteit. Ons gesels met meningvormersProf.. Hennie Strydom,Andre Duvenhage en dr. Fritz Gaum gesels oor Suid Afrika se saak by die Internasionale Geregshof in Den-Haag Perspektief...more55minPlay
January 10, 2024Suid-Afrika se klag van volksmoord teen IsraelProff. Abel Esterhuyse en Andre Duvenahge asook dr. Llewellyn Curlewis bespreek die konflik in die midde ooste indringend Perspektief...more53minPlay
October 18, 2023Die midde ooste konflik in PerspektiefProff. Theo Venter, Jannie Rossouw en Gert van der Westhuizen gesels oor die konflik tussen Israel en die Palestyne Perspektief...more53minPlay
October 03, 2023BELA - Wet op Basiese Onderwys (BELAB) in die brandingChris Klopper, dr Jaco Deacon en Dr Theuns Eloff gesels oor die voorgestelde BELAB wetgewing en die ongemak daarmee Perspektief...more54minPlay
September 13, 2023Perspektief gesels met Roland Henwood, Pieter Malan, Prof. Pieter Duvanage asook Ersnt RoetsSuid-Afrika - is daar betekenisvolle momentum na die nuwe toekoms waarn almal smag - Roland Henwood, Pieter Malan, prof. Pieter Duvenhage asook Ernst Roets Gee hul menings. Perspektief...more53minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.