Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
May 15, 2024SenzaniNa - what have we done. Hoor die stem van die Palestyne ook raak.Die hartseer gebeure in die konflik tussen Israel en die Palestyne verwys. Ds. Riaan de Villires en ds. Rene August deel hul indrukke van `n besoek aan Bethlehem gedurende Kersfees 2023 Perspektief...more58minPlay
May 08, 2024Meningspeilings - voorspellings of gissing?Prof. Dirk Kotze, drr.Roland Henwood en Pieter Mulder gesels oor Ipsos se meningspeiling. Perspektief...more52minPlay
May 01, 2024Dertig jaar van demokrasie - wat lê voor?Prof. Andre Duvenhage, dr. Oscar van Heerden en mnr. Dawie Roodt gesels oor dertig jaar van die demokratiese bestel in Suid-Afrika en vorentoe. Perspektief...more53minPlay
April 26, 2024Afrikaners vra `n kultuurverdrag met die owerheid - Proff. Jannie Rossouw, Piet Croucamp en Mnr. Jan Bosman in gesprek.Afrikaners bevestig dat julle n besliste rol wil speel in die toekoms van Suid-Afrika en wil `n sg. kultuurverdrag met die owerheid sluit. Jan Bosman, Piet Croucamp en Jannie Rossouw gesels openhartig en direk. Perspektief...more53minPlay
April 26, 2024Oorloë en gerugte van oorloë- is die derde wêreldoorlog op hande?Proff. Abel Esterhuyse, Fanie Snyman en Dr. Eben Coetzee gesels oor die vraag of die derde wêreldoorlog op hande is. Perspektief...more53minPlay
April 26, 2024Fokus op verskillende stemme wat aan die komende verkiesing deelneem.Gert van der Westhuizen, Prof. Theo Venter en Dr Pieter Mulder gesels verkennend oor die stemme wat ons hoor in die lig van die komende verkiesing Perspektief...more50minPlay
April 26, 2024Die komende verkiesing in die lig van die PaasgebeureDs. Jan Lubbe, Prof. Rothney Tshaka, Dr. Henri Weideman en Dr. Theuns Eloff lewer om die beurt n bydrae rondom hierdie belangrike tema. Perspektief...more55minPlay
April 26, 2024Proff Pieter Labuschagne, Andre Duvenhage en Dr Oscar van Heerden is ons gasteMeningspeilings, die MK party en Anc in geveg, die speaker van die Nasionale vergadering in die sop Perspektief...more54minPlay
March 20, 2024Suid-Afrika - Hoe het ons hier gekom?Genoeg is genoeg - die wekroep van baie. Hoe het ons hier gekom? Prof. Hein Willemse, Pieter Heydenrich en Prof. Pieter Duvenhage is ons gaste Perspektief...more55minPlay
March 13, 2024Prof. Andre Duvenhage,Dr Ambrose du Plessis en Gert van der esthuizen geselsDie naderende verkiesing verwys. Die IVP se saamtrek en manifes en die opkoms van die MK party onder die loep Perspektief...more52minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.