Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
October 16, 2024Hoort 'n program oor politiek in die geselskap van Christene?Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Dr Pieter Mulder en Dr Theuns Eloff oor hoekom sou politiek op 'n stasie soos Radio Kansel kan tuiskom? Perspektief...more52minPlay
October 09, 2024Globale konflik en 'n moontlike 3de wêreld oorlog?Jannie gesels vanoggend met Antonie van Niekerk, Prof Abel Esterhuyse en Jaco Kleynhans oor die kwessie van globale konflik, 'n moontlike 3de wêreld oorlog en die rol wat Suid-Afrika daarin kan speel Perspektief...more47minPlay
October 02, 2024100 dae van die bestaan van die Regering vir Nasionale EenheidJannie gesels vanoggend met Roland Henwood, Raymond Willemse en Prof Theo Venter oor die 100 dae van bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid Perspektief...more52minPlay
September 25, 202479ste Verenigde Nasies VergaderingJannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Dirk Kotzee, Prof. Antonie van Niekerk en Prof Andre Duvenhage oor die 79ste Verenigde Nasies vergadering wat tans in New York plaasvind Perspektief...more50minPlay
September 18, 2024Die Bela Wet en Suid Afrika se onderwysJannie Pelser gesels saam met Dr. Oscar van Heerden, Paul Sauer en Dr. Johane van der Merwe oor die Bela Wet en die invloed daarvan op Suid Afrika se onderwys Perspektief...more55minPlay
September 11, 2024Trump v Harris - kenners geselsProff. Theo Venter, Pieter Duvenage en Gert vd Westhuizen gesels oor die nuutste verwikkelinge aan die nuusfront. Perspektief...more54minPlay
September 04, 2024Die gees van die antichris reeds in die kerk werksaam?Dr Nioma Venter, ds Carel Jansen en prof. Wim Dreyer gesels oor die stand van die kerk midde gereelde kritiek vanuit verskeie oorde. Perspektief...more55minPlay
August 28, 2024Aan wie behoort Afrikaans dan en van wie is dit die onderskeidende kenmerk ? Perspektief doen navraagProf. Wannie Carstens, Barend la Grange en Pieter Malan in gesprek met Jannie Pelser n.a.v. lewende debatvoering in die media oor Afrikaans, Afrikaners en Suid-Afrikaners Perspektief...more53minPlay
August 21, 2024Die verwaarlosing van bejaarde persone in Suid-Afrika onder die soekligProf. Mariette vd Merwe, Albin Bowler en Alwina Faro gesels oor die verwaarlosing en selfs mishandeling van sg bejaarde persone in Suid Afrika Perspektief...more50minPlay
August 21, 2024Die bedanking van Floyd Shivambu onder die soekligProff. Theo Venter, Hein Willemse en Roland Henwoord gesels oor die implikasie van Floyd Shivambu se bedanking uit die EFF en aansluiting by die MKP. Perspektief...more50minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.