Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
August 14, 2024Nasionale dialoog onder die soekligProff. Christo vd Rheede, Dirk Kotze en Andre Duvenhage gesels oor die voorgenome nasionale dialoog wat deesdae in die branding is. Perspektief...more53minPlay
July 31, 2024Christene Reageer op Kontroversiële Olimpiese Voorstellings in FrankrykSekere voorstellings by die Olimpiese spele in Frankryk het Christene warm onder die kraag. Prof. Hennie Stander, Neels Jackson en Dr. Johan Pienaar gee hul mening oor Christene se ongemnak met sekere voorstellings by die Spele in Frankryk Perspektief...more53minPlay
July 10, 2024Moraliteit en die gebrek daaraan in die SA konteks onder die loep.Prof. Hein Willemse, drr. Jeanette de Klerk-Luttig en Braam Hanekom gesels oor die uitdagings wat ons in Suid-Afrika beleef rondom moraliteit, waardes,ens. Perspektief...more54minPlay
July 03, 2024Is Suid-Afrika in die begin van `n nuwe heilsame era?Perspektief gesels met Prof. Andre Duvenhage, Mnr.e Hermann Pretorius en Pieter Malan Perspektief...more51minPlay
June 26, 2024Gert van der Westhuizen, Proff. Theo Venter en Christo van der Rheede gesels oor die kabinets-aankondiging.Die einde van Beeld en Rapport as gedrukte koerante in die spervuur. Perspektief...more52minPlay
June 19, 2024Perspektief gesels met Proff.Christi vd Westhuizen,Andre Duvenhage en dr Oscar van HeerdenWat hou die toekoms vir ons in teen die agtergrond van politieke verwikkelinge veral rondom die MK party Perspektief...more53minPlay
June 12, 2024Aan die vooraand van die parlementsopeningProff Andre Duvenhage en Amanda Gouws asook Dawie Boonzaaier deel hul menings oor die pad vorentoe Perspektief...more54minPlay
June 03, 2024Dr. Theuns Eloff, Gert vd Westhuizen, Prof..Pieter Duvenage - enkele dae voor die verkiesing.Voorverkiesingsgedgates - Prof. Pieter Duvenage, Dr. Theuns Eloff en Gert vd Westhuizen gesels voor verkiesingspraatjies. Perspektief...more54minPlay
May 29, 2024Stemdag - lof en aanbiddingsdag. Geniet die bydraes van dr Isak Burger, Prof. Johan vd Merwe en Prof. Rothney Tshaka.Proff. Johan vd Merwe, Rothney Tshaka en dr Isak Burger deel gedagtes oor n lewe van lof en aanbidding. Perspektief...more39minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.