Perspektief

Perspektief

Download on the App Store

Perspektief episodes

  • Chaos en leierskap
    Wat het die ontstellende chaos in die wêreld met leierskap te doen? Wie is die hooffigure op die wêreld verhoog en hoe is dit gesteld met hul leierskap?

    Jannie Pelser en gaste Prof Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Mnr Ferguson gesels oor leierskap en wat alles daarmee verband hou Perspektief
    49 min
  • Kom ons verbind ons met SA!
    Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts, Herman Pretorius, Jan Bosman en Dr. Theuns Eloff, gesels oor die aanhaling van die Stellenbosch filosoof - Anton van Niekerk, in 'n Netwerk 24 plasing: "Kan ons nie as vrye mense (vry onder die Grondwet) ons verbind tot die hele SA nie?" Perspektief
    54 min
  • Afvaardiging van Afri/Solidariteit en die reaksie daarop
    Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Prof. Christo van der Rheede, gesels hierdie week verder oor verlede week se tema van hierdie program: Behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek? Hierdie week word daar gesels oor die reaksies van swart Suid-Afrikaners oor die afvaardiging van Afri/Solidariteit. Perspektief
    53 min
  • Behoort SA sy probleme met VSA te bespreek? Wat sê gewone mense....
    Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het.

    Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof. Hein Willemse Perspektief
    54 min
  • Verklaring van Suid-Afrikaanse Christenleiers
    Jannie Pelser en gaste, Prof. Cobus van Wyngaard, Ds. Muller Oosthuizen en Prof. Sharlene Swartz, gesels vandag oor die verklaring van wit Suid-Afrikaanse Christenleiers oor die onlangse aksies deur die Regering van die Verenigde State van Amerika Perspektief
    54 min
  • Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak?
    Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe nou gemaak en wat is die pad vorentoe? Perspektief
    55 min

About Perspektief

From the publisher's feed

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.