Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 223 episodes available.
July 09, 2025Die Nasionale DialoogJannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Dawie Boonzaaier gesels oor die Nasionale Dialoog Perspektief...more52minPlay
July 02, 2025Suid - Afrika: 'n Gevoel van verlamming te midde van onsekerheidJannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Dr. Oscar van Heerden en Gert van der Westhuizen gesels oor die huidige toestand in Suid Afrika wat 'n verlammende effek op sy mense het, gegewe die onsekere toekoms Perspektief...more54minPlay
June 25, 2025SARK-dag van Gebed / National Day of PrayerJannie Pelser en gaste, Rev. Moss Nthla, Ds Jan Lubbe, Rev Heidi Petersen gesels oor die SARK-dag van gebed wat plaasgevind het op Sondag 22 Junie 2025 Perspektief...more53minPlay
June 18, 2025Die Etiek van oorlogvoering in ons tydJannie Pelser en gaste, Prof. Michelle Nel, Prof. Abel Esterhuizen en Prof. Pieter Duvenage, gesels oor die etiek van oorlogvoering in ons tyd Perspektief...more54minPlay
June 11, 2025'n Wenresep vir Suid AfrikaJannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep! Perspektief...more54minPlay
June 04, 2025Wat het Pinkster en Suid Afrika in 2025 met mekaar te doen?Jannie Pelser en gaste, Prof. Tanya van Wyk, Prof. Fanie en Prof Jan-Albert van den Berg gesels vandag oor Pinkster en Suid Afrika Perspektief...more53minPlay
May 28, 2025Die "Trump" faktorJannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor Perspektief...more54minPlay
May 21, 2025Die Midde Ooste...Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste. Perspektief...more54minPlay
May 14, 2025Suid-Afrika: 'n Land van geleenthede en uitdagingsJannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede? Perspektief...more50minPlay
May 07, 202580 jaar na die 2de Wêreld oorlogJannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog Perspektief...more54minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 223 episodes available.