Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
October 08, 2025Wêreldonderwysersdag – Onderwys in die BrandingJannie Pelser en gaste, Dr. Juane van der Merwe en Jannie van der Westhuizen, gesels vandag oor Onderwysersdag wat elke jaar op 5 Oktober gevier word. Perspektief...more56minPlay
October 01, 2025Vredes-inisiatief in die midde OosteJannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste Perspektief...more52minPlay
September 17, 2025Kom Jesus op 23 September of is die kerk 'n verskoning verskuldig?Jannie Pelser en gaste, Prof Hennie Stander, Prof Fanie Snyman en Prof Jan-Albert van den Bergh, gesels in vandag se Perspektief, oor die koms van Jesus Perspektief...more53minPlay
September 10, 2025Moord op die fluitjieblaser Bouwer van NiekerkJannie Pelser en gaste, Hermann Pretorius, Christo van der Rheede en Dawie Boonzaaier gesels vandag oor die onlangse moord op die fluitjieblaser Bouwer van Niekerk Perspektief...more51minPlay
September 03, 2025Wat behels egte medemenslikheid?Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid Perspektief...more52minPlay
August 27, 2025'n Paradigma skuif in die wereld...Jannie Pelser en gaste, Prof Anton van Niekerk, Prof Pieter Duvenhage en Prof Dirk Kotzee, gesels vandag oor die paradigma skuif wat besig is om te gebeur wereldwyd Perspektief...more51minPlay
August 20, 2025Nasionale Dialoog vervolg...Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Gert van der Westhuizen, Riaan van den Berg en Barend le Grange, gesels vandag verder oor die Nasionale Dialoog Perspektief...more50minPlay
August 13, 2025Die Nasionale Dialoog (Deel 1)Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Herman Pretorius oor die Nasionale Dialoog Perspektief...more52minPlay
August 06, 2025Effektiewe LeierskapJannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoemand en Tim du Plessis oor effektiewe leierskap Perspektief...more54minPlay
July 30, 2025'n Onverwagse WendingJanne Pelser gesels vandag met Frik Potgieter, Prof Fanie Snyman en Braam Hanekom oor die lotgevalle van twee mense, Frik Potgieter en Peter Huxham Perspektief...more54minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.