Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 208 episodes available.
June 04, 2025Wat het Pinkster en Suid Afrika in 2025 met mekaar te doen?Jannie Pelser en gaste, Prof. Tanya van Wyk, Prof. Fanie en Prof Jan-Albert van den Berg gesels vandag oor Pinkster en Suid Afrika Perspektief...more53minPlay
May 28, 2025Die "Trump" faktorJannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor Perspektief...more54minPlay
May 21, 2025Die Midde Ooste...Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste. Perspektief...more54minPlay
May 14, 2025Suid-Afrika: 'n Land van geleenthede en uitdagingsJannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede? Perspektief...more50minPlay
May 07, 202580 jaar na die 2de Wêreld oorlogJannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog Perspektief...more54minPlay
April 30, 2025VryheidsdagJannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Prof. Hein Willemse en Herman Pretorius gesels oor Vryheidsdag Perspektief...more58minPlay
April 23, 2025Die Rooms Katolieke Kerk en die afsterwe van Pous FranciscusJannie Pelser gesels vanoggend met Fr. Paul Beukes, Fr. Johan Strydom en Prof. Johan van der Merwe oor die Rooms Katolieke Kerk en die afsterwe van Pous Franciscus Perspektief...more48minPlay
April 16, 2025Wat bind ons, as verskillende rasse in SA, saam?Jannie Pelser en Herman Pretorius, gesels vandag oor rasseverhoudinge in Suid Afrika en wat bind ons saam? Perspektief...more52minPlay
April 09, 2025Die RNE, begroting en tariewe oorlogJannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels oor die RNE, die begroting en tariewe oorlog Perspektief...more53minPlay
April 02, 2025Die "struggle" lied & haat spraakJannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak Perspektief...more55minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 208 episodes available.