Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 223 episodes available.
February 11, 2026Plaaslike Verkiesings & die rol van ChristeneJannie Pelser en gaste, Dr Jan Venter, Dr Braam Hanekom en Dawie Boonzaaier gesels oor die komende plaaslike verkiesings en die rol van Christene Perspektief...more52minPlay
February 04, 2026Midde Oosterse konflik & verandering van pleknameJannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan Perspektief...more54minPlay
January 28, 2026Nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir SAJannie Pelser en gaste, Proffesore Pieter Duvenage, Andre Duvenhage en Jannie Rossouw gesels oor die sogenaamde nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir Suid-Afrika Perspektief...more52minPlay
January 21, 2026Waarmee moet SA haarself besig hou in 2026?Jannie Pelser en gaste, Dr. Oscar van Heerden, Dr. Jan Venter en Herman Pretorius gesels oor waarmee moet Suid Afrika haarself besig hou in hierdie nuwe jaar 2026? Perspektief...more51minPlay
January 14, 2026Verwikkelinge tans in die wêreldJannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in Perspektief...more51minPlay
January 07, 2026Groot nood in die Oos KaapJannie Pelser en gaste, Ds Eldrie Bester, Estelle Ellis en Ds Jan de Bruyn gesels oor die Oos Kaap en die groot nood in hierdie area Perspektief...more56minPlay
December 31, 2025Nuwejaars-wenseJannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense Perspektief...more43minPlay
December 24, 2025Kersgedagtes 2025Jannie Pelser en gaste, Gerhard Bothma, Roland Benwood, Juane van der Merwe-Mocke, Prof Abel en Rudi Swanepoel, kom deel hul Kersgedagtes Perspektief...more45minPlay
December 17, 2025Status Quo van SA en wêreldJannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Prof Erwin Schwella en Prof Christo van der Rheede, gesels vandag oor die status quo van Suid-Afrika maar ook die wêreld en hoe beweeg ons vorentoe Perspektief...more54minPlay
December 10, 2025Ras-gebasseerde diskriminasieJannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Adv. Francois Botes en Martin van Staden, gesels in vandag se Perspektief oor ras-gebasseerde diskriminasie Perspektief...more54minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 223 episodes available.