Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 173 episodes available.
October 12, 2022Wat beteken die Grondwet van Suid-Afrika vir gewone mense deel 2Danie van Wyk en Prof Pieter Labuschagne gesels oor die betekenis van die Grondwet vir gewone burgers Perspektief...more24minPlay
September 28, 2022Dissipline op skool deel 2 - wat is die alternatief?Jannie Pelser gesels met me. Wilna van Heerden ( Bloemhof Meisieskool op Stellenbsoch) ,Riaan van den Berg (FEDSAS) asook dr. Carla Bezuidenhout oor hierdie belangrike saak. Perspektief...more55minPlay
September 21, 2022Dissipline in die onderwys is n groot probleemJannie Pelser gesels met Chris Klopper (SAOU), Joane van der Merwe (FEDSAS), Me Wilna van Heerden ( Bloemhof Meisieskool in Stellenbosch) asook Riaan van den Berg ( FEDSAS) oor dissipline, reëls en waardes. Perspektief...more58minPlay
September 14, 2022Ons gesels oor die afsterwe van die Britse monargJannie Pelser gesels met proff Pieter Labuschagne, erwin Schwella asook Roland Henwood oor die gebeure van die dag Perspektief...more53minPlay
September 07, 2022Mnr. Ramaphosa en Phala Phala na Desember 2022?Heinrich Wyngaard, Theo Venter en Gert van der Westhuizen gesels oor die Phala Phale sage en mnr. Ramaphosa se leierskap na Desember vanjaar. Perspektief...more49minPlay
August 31, 2022Die bekende Koos Kombuis verlang na sy kleintyd ervaring van kerk toe gaanProf.Phillip Spies, Dr Dawid Kuyler en dr Lourens Bosman gesels oor die kerk en of sy boodskap steeds relevant is vir die tyd waarin ons lewe. Perspektief...more51minPlay
August 17, 2022Mag/moet Christene deelneem aan die politieke gesprek en op watter wyse?Prof. Hennie Stander, Rikus Fick en Charl van Wyk gesels oor die Christen en politiek. Perspektief...more48minPlay
August 10, 2022Selfdood is een van die ontstellende realiteite van ons samelewing.Drr. Isak Burger, Danie Hoffman en Guillaume Smit praat oor selfdood, wat daartoe aanleiding gee en waar mense hulp kan kry. Perspektief...more52minPlay
August 03, 2022Perspektief gesels oor die afgelope ANC konferensie in KZNPerspektief gesels met meningsvormers proff. Andre Duvenhage, Jo-Ansie van Wyk en Gert van der Westhuizen gesels oor die SA politieke omgewing en uitdagings. Perspektief...more54minPlay
July 27, 2022Die totale leierskap van die ANC in KZN verteenwoordigend van die RET faksieProf. Pieter Labuschagne, Roland Henwood - politieke kommentators gesels oor die KZN vergadering van die ANC en die leierskap wat verteenwoordigend is van die RET faksie. Prof. Theo Neethling sluit aan oor die OPSY staan beginsel. Perspektief...more55minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 173 episodes available.