Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
March 15, 2023Hoop vir Suid-AfrikaDs Andre Boezak, Rev Sammy Muller, Dr Braam Hanekom en ds Rudie Swanepoel gesels hoop. Perspektief...more55minPlay
March 08, 2023Kabinetskommeling en aanverwante sake met dr Piet Croukamp en Roland Henwood. Die konflik tussen Israel en die PalestyneDr Piet Croucamp, Roland Henwood gesels oor die kabinetskommeling. Prof Jo-Ansie van Wyk en Abel Esterhuyse gesels oor die konflik tussen Israel en die Palestyne Perspektief...more55minPlay
March 01, 2023Mnr Andre de Ruyter - feit of fiksie? Rev Sammy Muller bring hoop in lydingstyd.Suid Afrika, Eskom, mnr. de Ruyter, bewerings onder die soeklig. Rev Sammy Muller bring hoop in lydingstyd. Perspektief...more52minPlay
February 22, 2023Veiligheid in Suid-Afrika - drie meningsvormers deel PerspektieweProf. Erwin Schwella, dr Chris de Kock en Adv. Stefanie Fick gesels oor die onhoudbare situasie rakende veiligheid in SA. Perspektief...more54minPlay
February 15, 2023Die Staatsrede word energiek in die parlement bespreek. Wat word gesê en wat worProff. Theo Venter, Ditk Kotze en Gert van der Westhuizen dink hardop oor die gesprek in die Parlement Perspektief...more56minPlay
February 08, 2023Meningsvormers gesels oor SONA 23 en wat verwag kan word.Mnr Ramaphosa lewer op 9 Febr sy jaarlikse State of the nation address ( staatsrede) voor. Proff. Dirk Kotze, Theo Venter en politieke redakteur Gert van der Westhuizen gesels oor wat verwag kan word. Perspektief...more53minPlay
February 01, 2023South Africa at the crossroads - Chikane and Tshaka speaksDr Frank Chikane delivered the keynote address at the prayer meeting hosted by TEASA, Radio Pulpit and other role players. Prof. Rothney Tshaka joins the conversation. Worth listening Perspektief...more57minPlay
January 25, 2023Wat soek Sergei Lawrof in Suid-Afrika?Waar staan ons met Suid-Afrika se buitelandse beleid. Proff. Abel Esterhuyse, Andre Duvenhage deel perspektiewe. Is dit die laaste sien van Covid. Dr Cloete van Vuuren gesels. Perspektief...more53minPlay
January 18, 2023Skouer aan die wiel verander Suid-AfrikaProf. Johan Oberholster, Pierre du Preez en Past. TJ Mare vertel van asemrowende projekte in hul omgewing. Inspirerend en verhelderend. Perspektief...more53minPlay
January 04, 2023Die Christen en politieke bewustheidPolitiek is vuil, of is dit nie? Perspektieg gesels met Prof Fanie Snyman, dr. Cobus van Wyngaard en prof. Rothney Tshaka gesels oor die Christen en politieke bewustheid Perspektief...more44minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.