Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 208 episodes available.
June 08, 2022Ratings Afrika se verstommende resultate oor Suid-Afrika se munisipaliteiteLeon Claassen van Ratings Afrika, Dawie Roodt van die Efficient group asook prof. Theo Venter gesels oor die stand van sake met munisipaliteite in ons land. Perspektief...more53minPlay
June 01, 2022Dit lyk nie of Suid-Afrika vorder met rassisme nie. Hoe vorentoe?Die gebeure by US verwys - dr.Jeanette de Klerk-Luttig, prof.Louis Jonker asook prof. Erwin Schwella wissel gedagtes oor rassisme in die SA konteks. Perspektief...more54minPlay
May 25, 2022Aap pokke het die wereld op hol - wat is dit? Infrastruktuur ontwikkeling - wie se verantwoordelikheid?Dr Angelique Coetzee vertel meer oor Aap pokke. Prof Giel Bekker en Barend le Grange gesels oor infrastruktuur ontwikkeling in SA Perspektief...more54minPlay
May 18, 2022A study suggests SA roads are the most dangerous in the worldLayton Beard (AASA) gives perspective on the new study suggestion South Africa's roads are the most dangerous in the world. Perspektief...more51minPlay
May 11, 2022`n Heerlike allegaartjie van wetenswaardige nuusitems vandag. Demokrasie, Zondo asook moed skep. Kuier gerus saamOns gesels met Prof. Joleen Steyn-Kotze oor demokrasie, Sanet Mondensela oor `n post Zondo Suid Afrika en dan skep ons moed saam met Prof. Tanya van Wyk. Perspektief...more52minPlay
May 04, 2022Mnr Ramaphosa se werkersdag toespraak by Rustenburg kry die wind van voorProf. Andre Duvenhage en Dr Llewelyn Curlewis gesels oor die ongemak onder Suid Afrikaanse werkers Perspektief...more52minPlay
April 20, 2022Die moeilike gesprekke moet gevoer word mbt ons naasbestaan in Suid Afrika. Wat behels dit?Prof. Wannie Carstens, Danie van Wyk en ds Rudie Swanepoel gesels oor die moeilike gesprekke in Suid Afrika wat nog gevoer moet word Perspektief...more53minPlay
April 13, 2022Gebeur wonderwerke en genesings nog in ons dag?Dr Isak Burger, dr. Leo Reinecke, Lourie Degenaar en Vasti Burger getuig van wondergenesings Perspektief...more54minPlay
April 06, 2022Perspektief gesels oor mnr Ramaphosa se verskyning voor die MRK, die gebeure in Oekraine (direk met Andrey Cherniavsky)Perspektief gesels met prof. Andre Duvenhage oor die sg opsy-staan beginsel, dr Curlewis oor mnr Ramaphosa se verskyning voor die MRK asook Andrey uit die Oekraine oor gebeure daar Perspektief...more56minPlay
March 30, 2022Die NUK van die ANC se afgelope vergadering onder die loepProf. Pieter Labuschagne, Sanet Madonsela en Gert van der Westhuizen gesels oor die sake wat bespreek ( of nie bespreek) in tydens die afgelope NUK vergadering en help om uitkomste ens. te oorweeg. Perspektief...more53minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 208 episodes available.