Jannie Pelser gesels met prof. Sanet Madonsela oor die Vryheidsmanifes. Prof. Retha Knoetse verken woede as n menslike emosie. Gert van die Westhuizen belig n aantal aktuele onderwerpe. Perspektief
Prof. Andre Duvenhage gesels oor die opsystaan beginsel en pogings om dit te kelder. Andre van Pletzen en Megan Botha gesels oor Kroonstad se herlewing. Perspektief
Met die finale verslag van die Zondo kommissie op die tafel - hoe sal sake verder verloop? Luister na dr.Curlewis asook prof. Pieter Labuschagne se insette in die verband. Perspektief
Leon Claassen van Ratings Afrika, Dawie Roodt van die Efficient group asook prof. Theo Venter gesels oor die stand van sake met munisipaliteite in ons land. Perspektief
Die gebeure by US verwys - dr.Jeanette de Klerk-Luttig, prof.Louis Jonker asook prof. Erwin Schwella wissel gedagtes oor rassisme in die SA konteks. Perspektief
Ons gesels met Prof. Joleen Steyn-Kotze oor demokrasie, Sanet Mondensela oor `n post Zondo Suid Afrika en dan skep ons moed saam met Prof. Tanya van Wyk. Perspektief
Prof. Andre Duvenhage en Dr Llewelyn Curlewis gesels oor die ongemak onder Suid Afrikaanse werkers Perspektief
52 min
About Perspektief
From the publisher's feed
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.