Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
August 21, 2025Agri Wes-Kaap president vertel oor jaarkongresPieter Möller gesels met die President van Agri Wes-Kaap na afloop van dié organisasie se jaarkongres verlede week....more2minPlay
August 20, 2025Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more6minPlay
August 20, 2025Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more6minPlay
August 19, 2025Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp.Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp tydens 'n paneelbespreking op die Agri Wes-Kaap kongres....more4minPlay
August 18, 2025Minister John Steenhuisen positief oor landbou.Die Minister van Landbou, John Steenhuisen het onlangs aangedui dat hy baie positief is oor Landbou in Suid-Afrika en dat daar daagliks gewerk word om toestande te verbeter....more2minPlay
August 18, 2025Rooivleis Bedryfsdienste ondersteun predasie of ongedierte bestuur.Pieter Moller berig oor die Rooivleis Bedryfsdienste wat bekend gemaak het dat hulle befondsing ondersteun vir predasie of ongedierte bestuur....more2minPlay
August 15, 2025Agri Wes-Kaap kongres: Jaco MinnaarPieter Möller gesels by Agri Wes-Kaap se kongres met AgriSA president, Jaco Minnaar…...more3minPlay
August 14, 2025Landelike veiligheid in VrystaatPieter Möller berig oor die uitdagings van misdaad en hoe sake van landelike veiligheid in Sentraal SA tans staan. Vandag is die fokus op die Vrystaat…...more3minPlay
August 12, 2025Wet op Vergoeding en BeroepsbeseringsPieter Möller praat met 'n kundige, wat landbouers ondersteun op die gebied van die Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings se werking, voordele en uitdagings....more5minPlay
August 11, 2025Brangus beestelersgenootskap tegniese adviseurPieter Möller gesels met die Brangus beestelersgenootskap se tegniese adviseur tydens die Brangus ras se 40ste herdenking....more4minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.