Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
September 10, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
September 09, 2025Voerkripbestuur op ekstensiewe plase is 'n gewilde onderwerp deesdae.Pieter Moller berig oor 'n onderwerp wat deesdae baie bespreek word in landboukringe, veral Sentraal Suid-Afrika, naamlik "Voerkripbestuur op ekstensiewe plase"....more2minPlay
September 08, 2025Interessante internasionale statistiek oor die bokbedryf bekendgemaak.Pieter Moller berig oor interessante internasionale statistiek wat bekend gemaak is oor die bokbedryf....more2minPlay
September 08, 2025'n Groot eer het SA te beurt geval met 'n internasionale kongres wat hier aangebied gaan word.Pieter Moller berig oor 'n groot eer wat Suid-Afrika te beurt geval het met 'n internasionale kongres wat in ons land aangebied gaan word....more4minPlay
September 05, 2025Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling.Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling as Uitvoerende Hoof in die SA Varkprodusente vereniging....more1minPlay
September 04, 2025Die Afrino skaapras vergader binnekort in Noord-Kaap.Pieter Moller berig oor die Afrino skaapras wat binnekort in die Noord-Kaap vergader....more2minPlay
September 03, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers....more6minPlay
September 03, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
September 02, 2025'n Merino-teler in die Vrystaat bereik 'n groot mylpaal met die skaapras.Pieter Moller gesels met 'n bekende merino-teler in die Vrystaat wat 'n groot mylpaal bereik hierdie week met die skaapras....more3minPlay
September 01, 2025Die Suiwelbedryf begin met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie.Pieter Moller berig oor die Suiwelbedryf wat begin het met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.