Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
September 22, 2025Groot jaarlikse landbou inligtingsdag in Noordwes gehouPieter Möller gesels met een van die organiseerders van 'n groot jaarlikse landbou inligtingsdag in Noordwes....more2minPlay
September 22, 2025Die hoenderbedryf se maatreëls om voelgriep hok te slaanPieter Möller berig oor voëlgriep en die hoenderbedryf se maatreëls om dit hok te slaan....more1minPlay
September 19, 2025Wildboere verloor inkomste as gevolg van die staat se laat uitreiking van jagkwotasPieter Moller berig oor wildboere wat inkomste verloor as gevolg van die staat se laat uitreiking van jagkwotas....more2minPlay
September 18, 2025Oorsig oor suiwelbedryf en ook in-en uitvoerePieter Moller berig oor kleinhandel verkope in die suiwelbedryf en 'n gee ook 'n oorsig van in-en uitvoere....more3minPlay
September 16, 2025Bob Hobson from the SA Wagyu Breeder's Society talks about the Wagyu breed.At the annual SA Wagyu Breeder's Society's gala dinner and national auction, Pieter Moller spoke to the President of the organization, Bob Hobson....more4minPlay
September 15, 2025Voorkoming van brusellosePieter Möller berig oor die voorkoming van brusellose, wat weer sterk onder die soeklig kom, ná die uitbreek van ander epidemies in die veebedryf....more3minPlay
September 15, 2025Bekende suiwelmaatskappye vier 30ste herdenkingPieter Möller berig oor een van Suid-Afrika se bekendste suiwelmaatskappye wat onlangs hul 30ste herdenking gevier het....more1minPlay
September 12, 2025Daar is 'n interessante nuwe kompetisie vir wolprodusente in die Suid-VrystaatPieter Moller berig oor 'n interessante nuwe kompetisie vir wolprodusente wat in die Suid-Vrystaat afgeskop het....more2minPlay
September 11, 2025Bek-en-klouseer raak ook die wildbedryf en jagters word gemaan om die regte protokolle te volg.Pieter Moller berig dat Bek-en-Klouseer ook die wildbedryf raak en jagters word gemaan om die regte protokolle te volg....more2minPlay
September 10, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more8minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.