Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
October 23, 2025Die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad gesels oor hul landbou aktiwiteitePieter Moller gesels met die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad oor hulle landbou aktiwiteite....more3minPlay
October 21, 2025Seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeerselPieter Moller berig oor die seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeersel....more2minPlay
October 16, 2025Melk SA bekyk die suiwelbedryf se produksieprestasiePieter Moller berig oor Melk SA wat die suiwelbedryf se produksieprestasie in oenskou geneem het....more2minPlay
October 14, 2025Daar is 'n verband tussen Landbou en Toerisme vertel 'n jongboer en entrepreneurPieter Moller gesels met 'n jongboer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat en hy vertel oor die verband tussen Landbou en Toerisme....more3minPlay
October 13, 2025Daar vind eersdaags 'n gewilde jaarlikse boeredag in die Noord-Kaap plaasPieter Moller berig oor 'n gewilde, jaarlikse boeredag wat binnekort plaasvind in die Noord-Kaap....more1minPlay
October 13, 2025Molatek vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar'n Bekende landbou maatskappy vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Pieter Moller het gaan besoek afle in Malelane en gesels met die Uitvoerende Hoof van die maatskappy oor hoogtepunte die afgelope 4 dekades....more5minPlay
October 10, 2025Internasionale uitbrekings van Salmonella as gevolg van rou melkPieter Moller berig oor internasionale syfers wat bekend gemaak is oor die uitbreek en gevolge van die siekte Salmonella, afkomstig van rou melk....more2minPlay
October 09, 2025Hans-Jurie Moolman gesels oor die Wet op Onteiening - Deel 3Pieter Moller gesels met die regskundige Hans-Jurie Moolman, oor die Wet op Onteiening sonder vergoeding....more4minPlay
October 08, 2025Hans-Jurie Moolman - Deel 2 onteiening sonder vergoedingPieter Möller gesels vandag verder met die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, oor die omstrede wetgewing van onteiening sonder vergoeding....more5minPlay
October 07, 2025Die regskundige Hans-Jurie Moolman gesels oor grondonteieningOnteiening sonder vergoeding is 'n omstrede konsep in die Suid-Afrikaanse opset, veral die landbousektor. Pieter Moller het met 'n regskundige, Hans-Jurie Moolman gesels wat meer duidelikheid hieroor gee. In die volgende paar dae verduidelik Moolman na aanleiding van voorbeelde uit plaaslike munisipaliteite, hoe die wet tans daaruit sien....more6minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.