Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
November 07, 2025Pieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak wordPieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak word....more1minPlay
November 06, 2025Goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak isPieter Moller berig oor goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is....more3minPlay
November 04, 2025Graan SA spreek vordering en kwessies in graanbedryf aanPieter Möller berig oor Graan SA, wat in 'n verklaring die vordering en kwessies in die koringbedryf aanspreek....more2minPlay
November 03, 2025Daar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksie bekend gemaakDaar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksiewat onlangs bekend gemaak is, Pieter Moller berig daaroor....more2minPlay
November 03, 2025Daar is 'n interessante studie oor rooivleis wat bekend gemaak isPieter Moller berig oor 'n interessante studie van rooivleis wat goeie nuus is vir produsente wereldwyd....more1minPlay
October 30, 2025Die Braford beestelersgenootskap spog met merkbare groeiPieter Moller berig oor die Braford beestelersgenootskap wat spog met merkbare groei in die afgelope jaar....more2minPlay
October 28, 2025'n Jong boer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat het met 'n interessante konsep vorendag gekomPieter Moller gesels met 'n jongboer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat wat met 'n interessante konsep vorendag gekom het om mede-boere te ondersteun....more3minPlay
October 27, 2025Die omstrede minerale konsepwet is tans onder besprekingPieter Moller berig oor die omstrede minerale konsepwet wat tans onder bespreking is....more1minPlay
October 27, 2025Cobus van Coller gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-VrystaatPieter Moller gesels met 'n landbouleier in die Viljoenskroon distrik, Cobus van Coller, hy gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-Vrystaat....more3minPlay
October 24, 2025Suiwelmarkte se projeksies is bekend gemaak.Pieter Moller berig oor die groei vir suiwel wêreldmarkte se projeksies wat bekendgemaak is....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.