Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
October 06, 2025Kleinhandel verkope in die suiwelbedryf lyk positiefPieter Moller berig oor positiewe syfers van kleinhandel verkope in die suiwelbedryf....more1minPlay
October 06, 2025Daar is opgewondenheid oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na ParaguayPieter Moller berig oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na Paraguay....more3minPlay
October 03, 2025Die Universiteit Vrystaat en die Nasionale Wolkwekersvereniging teken ooreenkomsPieter Moller berig oor die Universiteit Vrystaat en die Nasionale Wolkwekersvereniging wat onlangs 'n bemagtigingsooreenkoms geteken het....more1minPlay
October 02, 2025Die sybokhaarbedryf toon goeie groeiPieter Moller berig oor die goeie groei wat die sybokhaarbedryf van Suid-Afrika toon in die laaste jaar....more2minPlay
September 30, 2025Die uitdagings van bek-en-klouseer en hoe die RPO dit wil aanspreekPieter Moller berig oor die uitdagings en die nadraai van bek-en-klouseer en hoe die RPO dit nasionaal wil aanspreek....more2minPlay
September 29, 2025Daar is goeie nuus vir suiwelprodusente in die internasionale marktePieter Moller berig oor 'n stukkie goeie nuus vir suiwelprodusente op die internasionale markte....more2minPlay
September 29, 2025Beter tegnieke en tegnologie in die varkbedryf is goeie nuus vir produsenteGoeie nuus vir die varkbedryf is die beter tegnieke en tegnologie in die teling van varke, Pieter Moller berig daaroor....more2minPlay
September 26, 2025Stockman School conference to be held in Free State next monthPieter Moller reports on the popular Stockman School conference to be held in the Free State next month....more1minPlay
September 25, 2025Pieter Moller gesels met 'n landbouleier in Viljoenskroon oor die plaaslike skoolPieter Moller gesels met 'n landbouleier in Viljoenskroon wat vertel hoe die landbouers daar die plaaslike skool ondersteun met projekte....more4minPlay
September 23, 2025Pieter Moller gesels met 'n kundige oor die vordering met die bek-en-klouseer uitbrekingPieter Moller gesels op 'n landbou inligtingsdag met 'n kundige op die gebied van bek-en-klouseer en hy gee sy mening oor die jongste vordering wat gemaak word....more3minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.