Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
December 12, 2025Die Nasionale Wolkwekersvereniging bied kursusse vir die jeug aanPieter Moller berig oor die Nasionale Wolkwekersvereniging wat plaasvaardighede by die jeug aanmoedig, deur kursusse aan te bied....more1minPlay
December 11, 2025Die wolbedryf se nuwe blokkettingstelsel is in Suid-Afrika ontwikkelPieter Moller berig oor die wolbedryf se nuwe blokkettingstelsel wat in Suid-Afrika ontwikkel is....more2minPlay
December 10, 2025Jaco Minnaar, President van AgriSA gesels oor die onteieningswetPieter Moller gesels met Jaco Minnaar, President van AgriSA oor die onteieningswet en hulle standpunt daaroor....more3minPlay
December 04, 2025Die suiwelbedryf poog om die regte metodes te gebruik, veral etiketteringPieter Moller berig oor die suiwelbedryf wat poog om die regte metodes te gebruik, veral die etikettering, wanneer dit by die bemarking van alternatiewe produkte kom....more2minPlay
December 02, 2025Daar is 'n nuwe advertensieveldtog geloods in 'n poging om die kwynende melkbedryf te probeer redPieter Moller berig oor 'n nuwe advertensieveldtog wat geloods word om die wereldwye, kwynende melkbedryf te probeer red....more2minPlay
December 01, 2025Pieter Moller berig oor beter bosluisbestuur in die veebedryfPieter Moller berig oor strategiee wat ontwikkel is om bosluisbestuur beter toe te pas in die veebedryf....more2minPlay
December 01, 2025Pieter Moller berig oor oorgrens operasies deur die SAP om veediefstal te bekampPieter Moller berig oor oorgrens operasies wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgevoer word om misdaad, veral veediefstal, te bekamp....more1minPlay
November 25, 2025Graan SA reageer na aanleiding van vrae wat ontstaan of dit nog haalbaar is om koring te verbouPieter Moller berig oor Graan SA wat reageer na aanleiding van vrae wat ontstaan of dit nog haalbaar is om koring te verbou....more3minPlay
November 24, 2025Die eerste produksieveiling is onlangs aanlyn aangebiedPieter Moller berig oor een van die eerste Nasionale produksieveilings wat onlangs aanlyn aangebied is....more1minPlay
November 24, 2025Daar is positiewe vooruitsigte vir die vrugtebedryf in Suid-AfrikaDaar is positiewe vooruitsigte vir die vrugtebedryf in Suid-Afrika. Pieter Moller berig oor die steenvrug seisoen....more3minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.