Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
January 19, 2026Die wynbedryf gaan binnekort die jongste oes inlyf met 'n swierige byeenkomsDie Suid-Afrikaanse wynbedryf gaan binnekort die jongste oes inlyf met 'n swierige byeenkoms. Pieter Moller berig hieroor....more3minPlay
January 15, 2026Pieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n suiwelmaatskappy oor die uitdagings van bek-en-klouseerPieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n bekende handelsmerk in die suiwelbedryf en hy gee sy mening oor die huidige uitdagings wat bek-en-klouseer insluit....more4minPlay
January 13, 2026Suid-Afrikaners presteer met hulle kaas by die Wereld kampioenskappePieter Moller berig oor Suid-Afrikaners wat presteer het met hulle kaas by die Wereld kampioenskappe en ander nuus uit die suiwelbedryf....more2minPlay
January 12, 2026Suid-Afrika se stoetbedryf het 'n nuwe federasie gevormSuid-Afrika se stoetbedryf het 'n nuwe Federasie gevorm, Pieter Moller berig oor die goeie nuus....more2minPlay
January 12, 2026Die eerste koolstof krediete is onlangs aan SA boere toegekenPieter Moller berig oor die eerste koolstof krediete wat onlangs aan Suid-Afrikaanse boere toegeken is....more2minPlay
January 09, 2026Meer as 200 studente voltooi studies by landbou instellingMeer as 200 studente het einde verlede jaar hul studies voltooi by een van die bekendste landbou instellings in SA. Pieter Moller berig....more2minPlay
January 08, 2026Jongboer van die Jaar, 2025 se boerdery aktiwiteitePieter Moller berig oor interessante inligting van die 2025 Nasionale Jongboer van die jaar, se boerdery aktiwiteite....more2minPlay
January 06, 2026Optimisme in die SA wynbedryf vir die nuwe seisoenDaar is groot optimisme by die SA wynbedryf oor die komende wyn - en druiweseisoen, Pieter Moller berig....more3minPlay
December 15, 2025Die Dorper skaapras se ontstaan is baie interessantPieter Moller berig oor interessante inligting van die Dorper skaapras en sy ontstaan....more3minPlay
December 15, 2025'n Wereldbekende maatskappy in die suiwelbedryf verminder binnekort duisende postePieter Moller berig oor 'n wereldbekende maatskappy in die suiwelbedryf wat binnekort duisende poste in die maatskappy gaan verminder....more1minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.