Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 398 episodes available.
February 23, 2026Daar is verskeie vereistes wanneer huurkontrakte vir plase opgestel wordPieter Moller berig oor 'n kundige se mening van die belangrike vereistes van huurkontrakte op plase....more2minPlay
February 19, 2026'n Kenner in die rooivleisbedryf is van mening dat SA veeprodusente nie regmatig vergoed word niePieter Moller berig oor 'n kenner in die rooivleisbedryf wat van mening is dat Suid-Afrikaanse veeprodusente nie regmatig vergoed word vir hulle produkte nie....more2minPlay
February 17, 2026Pieter Moller berig oor internasionale en plaaslike wolnuusPieter Moller berig oor internasionale en plaaslike nuus uit die wolbedryf....more2minPlay
February 16, 2026RMIS het onlangs hulp aangekondig vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weidingPieter Moller berig oor die rooivleis produsente organisasie of RMIS wat onlangs hulp aangekondig het vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weiding....more2minPlay
February 16, 2026Daar is vele uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwydPieter Moller berig oor die uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwyd....more2minPlay
February 13, 2026'n "Geen-geredigeerde" skaap van Indie is groot nuus!Pieter Moller berig oor 'n "geen-geredigeerde" skaap van Indie wat nuus maak wereldwyd....more1minPlay
February 12, 2026Die Nasionale kuilvoerkompetisie vind weer eersdaags plaasPieter Moller berig oor die gewilde Nasionale kuilvoerkompetisie wat sy datums vir 2026 bekend gemaak het....more2minPlay
February 10, 2026Die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie skop eersdaags afPieter Moller berig oor die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie wat afgeskop het en baie gewild is onder landbouers....more2minPlay
February 09, 2026Pieter Moller berig oor uitdagings in die suiwelbedryfPieter Moller berig oor uitdagings in die melkbedryf wat veral suiweluitvoere na SA se buurlande beinvloed....more2minPlay
February 09, 2026Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf!Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf. Pieter Moller gesels met 'n tegniese bestuurder van 'n besproeiingsmaatskappy hieroor....more3minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 398 episodes available.