Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 398 episodes available.
May 11, 2026Een van die grootste boeredae in die provinsie is onlangs aangebied in die Noord-KaapPieter Moller gesels met die eienaar van die plaas en besigheid in die Noord-Kaap, waar een van die grootste boeredae in die provinsie verlede week aangebied is....more4minPlay
May 11, 2026Die onlangse wereldskeer kampioenskappe is onlangs gehouPieter Moller berig oor die onlangse skaapskeer wereldkampioenskappe waar Suid-Afrikaners weer baie goed presteer het....more1minPlay
May 11, 2026Dawie Maree gesels oor die huidige ekonomiese landbou-uitdagingsPieter Moller gesels met die bekende landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor huidige ekonomiese uitdagings vir die landbousektor....more3minPlay
April 17, 2026Daar is onlangs syfers en statistiek bekend gemaak oor melklewering die afgelope paar jaarPieter Moller berig oor syfers en statistiek wat onlangs bekend gemaak is oor melklewering in die afgelope paar jaar....more2minPlay
April 16, 2026Melk SA het regulasies bekend gemaak ten opsigte van bestuursbeheerstelselsPieter Moller berig oor Melk SA wat regulasies bekend gemaak het ten opsigte van bestuursbeheerstelsels vir die suiwelbedryf....more2minPlay
April 13, 2026Vleispryse is tans die grootste beinvloeder van inflasiesyfers onder voedselPieter Moller berig oor vleispryse wat tans die grootste beinvloeder is van inflasiesyfers onder voedsel....more2minPlay
April 09, 2026Daar is nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryfPieter Moller berig oor nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf....more2minPlay
April 06, 2026Wat is die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika?Pieter Moller het onlangs by 'n internasionale varkkonferensie met een van die sprekers gesels oor die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika....more3minPlay
April 02, 2026Die grootste pampoen is onlangs aangewys in HeidelbergPieter Moller berig oor die grootste pampoen wat meer as 'n ton weeg, wat onlangs in Heidelberg aangewys is....more2minPlay
March 24, 2026Skade aan vrugte-oeste en oesskattings het 'n direkte invloed op die vrugtebedryfPieter Moller berig oor skade aan vrugte-oeste en die effek wat dit het op die vrugtebedryf, ook op aangepaste oesskattings....more3minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 398 episodes available.