Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 414 episodes available.
September 07, 2026Daar was onlangs 'n rooivleisforum in Suid-Afrika aangebiedPieter Moller berig oor 'n gewilde, internasionale rooivleis forum, wat onlangs in Suid-Afrika aangebied is....more1minPlay
September 07, 2026Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteinening, deel 1Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteiening en wat dit alles beteken....more4minPlay
September 04, 2026Volgens 'n studie neem skaapprodusente se getalle af in SAPieter Moller berig oor 'n onlangse studie wat toon dat skaapprodusente in Suid-Afrika se getalle begin afneem....more2minPlay
September 01, 2026Die bek-en-klouseer epidemie het 'n impak, veral op die uitvoer van landbouproduktePieter Moller berig oor 'n kenner se mening van die impak van die bek-en-klouseer epidemie, veral op die uitvoer van landbouprodukte....more2minPlay
August 31, 2026Die impak van vloedskade en droogte in verskeie gebiede het 'n groot impakPieter Moller berig oor die impak van die vloedskade vroeer vanjaar, asook die droogte in verskeie gebiede....more2minPlay
August 31, 2026Daar word navorsing deur die Noordwes Universiteit gedoen oor die bewaring van olifantePieter Moller berig oor navorsing wat deur die Noordwes Universiteit gedoen word oor die bewaring van olifante....more2minPlay
August 24, 2026Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap tydens hul onlangse kongresPieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap, tydens hul onlangse jaarlikse kongres....more2minPlay
August 24, 2026Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Gri Wes-Kaap gesels tydens hul jaarkongresPieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri Wes-Kaap gesels tydens hul onlangse jaarkongres....more5minPlay
August 21, 2026Daar is 'n interessante wending wereldwyd waar skape op ander maniere aangewend wordPieter Moller berig oor 'n interessante wending wereldwyd waar skape nou op ander maniere aangewend word....more2minPlay
August 17, 2026Dr Ivan Meyer het onlangs Agri Wes-Kaap se jaarkongres bygewoonPieter Moller het tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres met Dr Ivan Meyer, Provinsiale Minister van Landbou, gesels....more4minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 414 episodes available.