Pieter Moller het by NAMPO Kaap gesels met die Hoofbestuurder van TLU SA oor die huidige stand van landbou, en die organisasie se siening van 'n nuwe landbouminister.
Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus oor inflasie, wereldwyd en in Suid-Afrika.
2 min
About Pieter Möller - Landbou Insetsels
From the publisher's feed
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.