Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
September 01, 2025Landelike beveiliging in Sentraal SA met die fokus op die Noordwes Provinsie.Pieter Moller berig oor landelike beveiliging in Sentraal SA en fokus op die Noordwes Provinsie....more3minPlay
August 29, 2025'n Groot eer vir SA met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie.Pieter Moller berig oor 'n groot eer wat Suid-Afrika te beurt geval het met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie....more1minPlay
August 29, 2025Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer"....more4minPlay
August 28, 2025Presisieboerdery is 'n baie gewilde konsep.Josey Hendrikz vertel meer daaroor.Presisieboerdery is 'n konsep wat die laaste paar jaar baie gewild geword het onder produsente. Pieter Moller gesels met 'n spesialis op die gebied, Josey Hendrikz....more5minPlay
August 27, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
August 27, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
August 26, 2025Bennie van Zyl, Uitvoerende hoof van TLU SA gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag.Pieter Moller gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag met die Uitvoerende Hoof van TLU SA oor die huidige uitdagings wat boere moet trotseer....more5minPlay
August 25, 2025Vivo BoerebemarkingsdagPieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê....more3minPlay
August 25, 2025Aanstelling in die vleisbedryfPieter Möller berig oor 'n nuwe aanstelling in die vleisbedryf....more1minPlay
August 22, 2025Asluiting van Agri Wes-Kaap jaarkongresPieter Möller het by die afsluiting van Agri Wes-Kaap se jaarkongres met die Uitvoerende Hoof van die organisasie gesels....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.