Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
January 10, 2025Skaars vierling kalwers geborePieter Möller berig oor 'n uiters skaars vierling kalwers wat onlangs gebore is en nuus gemaak het....more1minPlay
January 09, 2025Moontlike goeie nuus vir veeprodusentePieter Möller berig oor moontlike goeie nuus vir veeprodusente in SA oor in- en uitvoer na Brittanje....more2minPlay
January 06, 2025Klimaatslim-Ambassadeur kompetisie 2025Pieter Möller berig oor vanjaar se Klimaatslim-Ambassadeur kompetisie, waarvan verskeie produsente in Sentraal SA al finaliste en wenners was....more2minPlay
January 06, 2025Vooruitsig vir die landbousektor in 2025Pieter Möller gee 'n kort vooruitsig vir die landbousektor vir 2025....more2minPlay
December 12, 2024Opleiding van die Nasionale WolkwekersverenigingPieter Möller berig oor opleiding van die Nasionale Wolkwekersvereniging wat positiewe resultate vir die bedryf inhou....more2minPlay
December 12, 2024Meer oor die 2025 SA Suiwel kampioenskappePieter Möller gesels met die Uitvoerende Hoof van Agri Expo oor die SA Suiwel kampioenskappe wat in 2025 aangebied word....more4minPlay
December 10, 2024‘n Opdatering oor landboutoestande in die Noord-Kaap‘n Opdatering oor landboutoestande in die Noord-Kaap en hoe jy kan help. Pieter Möller gesels met Droogtehulp se Burre Burger…...more4minPlay
December 09, 2024Bepalings van die Wet op Sekerheid van VerblyfregHans-Jurie Moolman, 'n bekende regskenner gesels oor belangrike bepalings van die Wet op Sekerheid van Verblyfreg op plase....more3minPlay
December 09, 2024Suid-Afrikaanse Suiwel kampioenskappe: inskrywings nou oopPieter Möller berig oor inskrywings vir die Suid-Afrikaanse Suiwel kampioenskappe wat geopen het....more2minPlay
December 06, 2024Wêreldrekord vir skaapskeer vir vrouePieter Möller berig oor die wêreldrekord vir skaapskeer vir vroue wat onlangs deur 'n Skotse dame verbeter is....more1minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.