Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
December 05, 2024Onderversekering in die landbousektorPieter Möller berig oor onderversekering van produsente in die landbousektor en wat gedoen kan word om die situasie te hanteer....more3minPlay
December 03, 2024Alternatiewe gebruike van wolPieter Möller berig oor die alternatiewe gebruike van wol wat wêreldwyd bevorder word....more2minPlay
December 02, 2024Dr. Frikkie Maré vertel oor uitdagings in rooivleisbedryfPieter Möller het vroeër gesels met dr. Frikkie Maré, Uitvoerende Hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie en hy verduidelik die huidige uitdagings van die bedryf....more2minPlay
December 02, 2024Gevolge van nie-aanmelding van veediefstalPieter Möller berig verder oor die gevolge van nie-aanmelding van veediefstal....more2minPlay
November 29, 2024Landbousakevertroue-indeksPieter Möller berig oor die jongste landbou sakevertrouensindeks wat effens gestyg het....more2minPlay
November 27, 2024Uitredende hoof van SA Stamboek, Dr Japie van der WesthuizenPieter Möller gesels met uitredende hoof van SA Stamboek, Dr Japie van der Westhuizen…....more4minPlay
November 26, 2024Gevolge van nie-aanmelding van veediefstalsakePieter Möller berig verder oor veediefstal in SA en wêreldwyd, asook die gevolge van "nie-aanmelding" van veediefstalsake....more3minPlay
November 25, 2024Bennie van Zyl oor vordering van nuwe regering en uitdagings in kommersiële landbouPieter Möller gesels met TLU-SA hoofbestuurder Bennie van Zyl oor sy gedagtes rondom die nuwe regering en uitdagings in kommersiële landbou…...more7minPlay
November 22, 2024Legendariese diere gesondheidspesialis dok Faffa MalanPieter Möller gesels met legendariese diere gesondheidspesialis Doc Faffa Malan…...more4minPlay
November 22, 2024Afrika VarkpesPieter Möller berig oor Afrika Varkpes en die jongste oor die siekte....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.