Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
November 11, 2024Molatek konferensie in NamibiëPieter Möller het verlede week die bekende landboumaatskapphy, Molatek, se konferensie in Namibië bygewoon en gesels met die maatskappy se Uitvoerende hoof....more5minPlay
November 11, 2024Suiwelmaatskappy verkoop aandele in Suid-AfrikaPieter Möller berig oor 'n bekende suiwelmaatskappy wat sy aandele in Suid-Afrika verkoop het....more2minPlay
November 08, 2024Wêreldwye wetgewing wat uitvoer van lewendehawe reguleerPieter Möller berig oor wêreldwye wetgewing wat die uitvoer van lewendehawe reguleer en die invloed daarvan op die bedryf....more2minPlay
November 07, 2024Stand en kompleksiteit van rooivleis in- en uitvoerePieter Möller berig oor die stand en kompleksiteit van rooivleis in- en uitvoere....more2minPlay
November 05, 2024Invloed van Amerikaanse PresidentsverkiesingPieter Möller gesels met 'n meningsvormer oor die invloed van die Amerikaanse Presidentsverkiesing op die landbousektor in Suid-Afrika....more2minPlay
November 04, 2024Nuwe Nasionale PlofstofwetPieter Möller doen verslag oor die nuwe Nasionale Plofstofwet wat pas vir kommentaar bekend gemaak is....more3minPlay
November 04, 2024Nasionale Jeugskou wennersPieter Möller berig oor die onlangse aankondiging van die Nasionale Jeugskou wenners....more1minPlay
October 31, 2024Omstrede besluit om olifante in Zimbabwe van kant te maakPieter Möller berig oor 'n omstrede besluit om olifante in Zimbabwe van kant te maak vir voedselgebruik....more2minPlay
October 31, 2024Doktorale studies oor leeusPieter Moller berig oor 'n nagraadse student van Stellenbosch wat haar doktorale studies doen oor die bewaring van leeus....more2minPlay
October 29, 2024Alternatiewe gebruike van wolPieter Möller berig oor alternatiewe gebruike van wol wat wêreldwyd bekend gestel is....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.