Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
October 28, 2024Prior Grange se kriekettoernooi 2024Pieter Möller gesels op 'n unieke geleentheid op Springfontein in die Suid-Vrystaat met 'n leierboer van die distrik....more4minPlay
October 28, 2024Hoe troeteldiere op plase beskerm kan wordPieter Möller berig oor hoe troeteldiere op plase beskerm kan word teen onder andere gifstowwe....more3minPlay
October 25, 2024Mielie-invoere uit BrasiliëPieter Möller berig oor mielie-invoere uit Brasilië, om Suid-Afrika se tekorte aan te vul....more2minPlay
October 24, 2024Noord-Vrystaat landboutoestandePieter Möller gesels met 'n leierboer in die Noord-Vrystaat oor die rol van georganiseerde landbou, asook die huidige landboutoestande....more3minPlay
October 22, 2024Boeredag en veiling hierdie DonderdagPieter Möller gesels met 'n leierboer uit die Noord-Kaap en voormalige president van Stamboek oor 'n boeredag en veiling eerskomende Donderdag....more3minPlay
October 21, 2024Nasionale Wolkwekersvereniging opleidingsprojekPieter Möller berig oor 'n opleidingsprojek van die Nasionale Wolkwekersvereniging wat onlangs geloods is....more1minPlay
October 20, 2024Tom van Rooyen gee oorsig van huidige landboutoestandePieter Möller gesels met 'n leierboer uit Noordwes, Tom van Rooyen, wat 'n oorsig gee van huidige landboutoestande en hoe dit die plantseisoen beïnvloed....more3minPlay
October 17, 2024SeekoeibevolkingPieter Moller berig oor 'n internasionale gebeurtenis wat vir eeue en dekades 'n invloed op die seekoeibevolking se getalle het....more2minPlay
October 15, 2024Leer ken Wagyu beesrasPieter Möller berig oor die Wagyu beesras en interessante inligting oor die ras wêreldwyd....more2minPlay
October 14, 2024Nuwe sagteware by NAMPO Kaap geloodsPieter Möller gesels met twee sagteware kenners wat onlangs tydens Nampo Kaap, 'n nuwe produk in die landbou geloods het....more5minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.