Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
November 21, 2024FNB se Dawie Maree oor Voermol se veeprodusent van die jaar toekenningsPieter Möller het onlangs Voermol se veeprodusent van die jaar toekennings bygewoon. Hy gesels met borg FNB se Dawie Maree oor wat die kriteria was asook eknonomiese vooruitsigte vir die landbousektor…...more5minPlay
November 20, 2024Stappe teen veediefstalPieter Möller deel belangrike stappe vir produsente om te doen om die skade van veediefstal te beperk....more2minPlay
November 19, 2024SA afvaardiging besoek Indonesië‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging besoek tans Indonesië om nuwe uitvoergebiede te ondersoek. OFM Agri se Pieter Moller het met Dewald Olivier van RMIS gesels by verlede week se Voermol veeprodusent van die jaar toekennings…...more3minPlay
November 19, 2024VoedselinflasiePieter Möller berig oor voedselinflasie in Suid-Afrika....more2minPlay
November 18, 2024Nuwe statutêre maatreëls vir wintergranePieter Möller berig kortliks oor die nuwe statutêre maatreëls vir wintergrane....more1minPlay
November 18, 2024Voermol veeboer van die jaar toekennings gaan van krag tot kragPieter Möller het verlede week Voermol se veeboer van die jaar toekennings bygewoon. Hy gesels met bemarkingsbestuurder, Kenneth Crampton…...more3minPlay
November 15, 2024Voermol Beesboer van die Jaar 2024Pieter Möller het die Voermol veeboer van die Jaar geleentheid in Muldersdrift bygewoon. Rustin Shawe van Grassfield Beef buite Wakkerstroom was die Beesboer-wenner…...more2minPlay
November 15, 2024Voermol Skaapboer van die Jaar 2024Pieter Moller het die Voermol veeboer van die Jaar geleentheid in Muldersdrift bygewoon. Hy gesels met wenner in die skaap-afdelingAndries Marx van Sewefontein-boerder, wat boer met Dohne-Merino’s in die distrik Burgersdorp....more2minPlay
November 14, 2024Suid-Afrikaanse Weidingsvereniging-kongresPieter Möller berig oor die Suid-Afrikaanse Weidingsvereniging se kongres wat onlangs plaasvind het....more2minPlay
November 12, 2024Goeie nuus vir die bewaring van renostersPieter Möller berig oor goeie nuus vir die bewaring van renosters, nadat syfers ’n effense toename in getalle begin toon....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.