PodPrediker

PodPrediker

Download on the App Store

PodPrediker episodes

  • Kom kyk! Week van gebed: Dag 1

    Hierdie week neem ons deel aan die wêreldwye week van gebed. Vanjaar se tema is: Bly in My en julle sal baie vrugte dra. Die fokusteks is Johannes 15:16 “Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies.” Die week se volledige teks is Johannes 15:1-17. 

    In vandag se potgooi gesels ons oor God wat ons kies en ons roep om Hom te volg. Al manier hoe ons op hierdie roeping kan reageer, is deur te sê, kom kyk! 

    Vir die bykomende PDF met 'n gebedsaktiwiteit, kinderaktiwiteit, sowel as die eerste item vir jou gebedstasie, gaan loer gerus op ons gemeente se Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg. 

    17 min
  • God spreek in die storm
    In hierdie week se episode lees ons Psalm 29. Wat as God se stem nie net 'n fluister is nie, maar onmisbaar en majestueus deur ons lewe woed? God spreek tydens storms, veral die wat ons in ons lewens ervaar.
    16 min

About PodPrediker

From the publisher's feed

Weeklikse audio preke vanuit die Karoo