Die ekonomie minuut

PP vennootskappe is ingewikkeld


Listen Later

Vennootskappe tussen die openbare ondernemings en privaatsektor is een van die groot dele van die ekonomiese hervorming wat die Regering van Nasionale Eenheid dryf. Die proses om ʼn kontrak aan te gaan om Durban hawe se kaai 2 terminaal te ontwikkel en bestuur wys hoe ingewikkeld hierdie gaan wees.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners