
Sign up to save your podcasts
Or


Verlede week is die interessante aanwysers eers laat in die week bekende gemaak en het dit nie die Minuut gehaal nie. Ek wil vandag ʼn kort opsomming gee van Juliemaand se Produsenteprys inflasiesyfer, ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwe voertuigverkopesyfers vir Augustus. Die syfers sê iets oor die vraag- en die aanbodkant van die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellVerlede week is die interessante aanwysers eers laat in die week bekende gemaak en het dit nie die Minuut gehaal nie. Ek wil vandag ʼn kort opsomming gee van Juliemaand se Produsenteprys inflasiesyfer, ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwe voertuigverkopesyfers vir Augustus. Die syfers sê iets oor die vraag- en die aanbodkant van die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners