Die ekonomie minuut

PPI inflasie is effens hoër


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika het gister Januarie maand se produksieprysindekssyfer bekend gemaak. Produsenteprysinflasie het gestyg vanaf 4% in Desember tot 4,7% in Januarie. Die PPI mandjie en gewigte is aangepas vir finale en intermediêre vervaardigde produkte.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners