Die ekonomie minuut

Produktiwiteit tel


Listen Later

Wanneer ek en ander wat kommentaar lewer oor ekonomiese groei en die faktore wat dit aan bande lê, gaan dit meestal oor die onmiddellike oorsake, soos beurtkrag of rentekoerse. Ons moet eintlik meer bekommerd wees oor die potensiële groeikoers en spesifiek oor produktiwiteit.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners