Die ekonomie minuut

Prysstabiliteit of finansiële stabiliteit?


Listen Later

Banke se moeilikheid het nou ʼn monetêre beleidsvraagstuk geword. Moet die Amerikaanse Fed hierdie week kies tussen prysstabiliteit en finansiële stabiliteit?

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners