
Sign up to save your podcasts
Or


Die rand het die afgelope maand heelwat sterker verhandel teen die Amerikaanse dollar. Dit het te doen met dalende rentekoerse in die VSA, Sjinese stimulus en positiwiteit oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. ʼn Sterker rand help om die koste van ingevoerde produkte, spesifiek brandstof laer te hou en dit help weer om inflasie te verminder. Maar ʼn sterker rand het ook uitdagings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie rand het die afgelope maand heelwat sterker verhandel teen die Amerikaanse dollar. Dit het te doen met dalende rentekoerse in die VSA, Sjinese stimulus en positiwiteit oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. ʼn Sterker rand help om die koste van ingevoerde produkte, spesifiek brandstof laer te hou en dit help weer om inflasie te verminder. Maar ʼn sterker rand het ook uitdagings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners