
Sign up to save your podcasts
Or


Hierdie is die eerste deel van ons gesprek oor "deelwees van die plaaslike kerk". In hierdie episode gesels ons oor die grondliggende Skrifgegewens oor wat die Kerk is en wat God oor die Kerk openbaar.
KONTAK: Webblad: scriptura.co.za E-pos: [email protected] Vir 'n forum en bonusmateriaal, sluit aan by die Slack-gemeenskap: https://goo.gl/8xjFpn LUISTER HIER: iTunes TuneIn StitcherKONTAK: Sluit aan by ons Slack-gemeenskap (eksklusiewe bonusmateriaal en meer): https://scripturaforum.slack.com
LUISTER HIER: iTunes: https://goo.gl/WZabuC TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p
'n Vraag wat soms te min aandag verdien is: "wie is my naaste nou eintlik?" Ek moet immers, as Christen my naaste liefhê! In hierdie episode kyk ons na Lukas 10 vir drie belangrike rigtingwysers om hierdie vraag te beantwoord:
(1) Luk. 10:29| Maar hy wou homself regverdig (2) Luk. 10:36| Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het? (3) Luk. 10:37| En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.
Wie is my naaste? Ons moet eerder vra: vir wie is ek 'n naaste?
KONTAK: Webblad: http://scriptura.co.za E-pos: [email protected] Whatsapp: https://goo.gl/ZqugMZ Facebook: @scripturaweb Twitter: @scriptura_tweet
LUISTER HIER: iTunes: https://goo.gl/WZabuC TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p
From the publisher's feed