Radio Scriptura

Radio Scriptura

Download on the App Store

Radio Scriptura episodes

  • Demonologie (met prof. Flip Buys)

    In hierdie episode gesels ek met prof. Flip Buys oor Gereformeerde Demonologie. Vrae wat beantwoord word is onder andere:

    Is dit enigsins nodig om iets oor Satan te wil leer? Kan 'n gelowige deur 'n demoon "in besit geneem word"? Hoe hanteer 'n mens gelowig-Bybels 'n manifestasie? Moet ons demone bind en uitdryf? Kan die duiwel ons gedagtes lees?

    23 min
  • 3Minute1Woord | DAG VAN DIE HERE
    Die sogenaamde "Dag van die Here" is 'n konsep wat ons in die Ou-Testamentiese profete vind (o.a. Mal. 4:5, Am. 5:18,20, Sef. 1-3). Ons lees ook daarvan in die Nuwe-Testament (o.a. 1 Kor. 5:5, 1 Thess. 5:2, Hand. 2:20). Kom ons kyk kortliks na die volgende asptekte van hierdie Dag:
    • wat is die dag van die Here?
    • wanneer is die dag van die Here?
    4 min
  • 3Minute1Woord | DAG VAN DIE HERE
    Die sogenaamde "Dag van die Here" is 'n konsep wat ons in die Ou-Testamentiese profete vind (o.a. Mal. 4:5, Am. 5:18,20, Sef. 1-3). Ons lees ook daarvan in die Nuwe-Testament (o.a. 1 Kor. 5:5, 1 Thess. 5:2, Hand. 2:20).
     
    Kom ons kyk kortliks na die volgende asptekte van hierdie Dag:
    wat is die dag van die Here?
    wanneer is die dag van die Here?
    4 min
  • Mense "rasse"

    Hoeveel mens-rasse is daar? Tien...honderd...duisende? Of is ons almal een ras? Pieter le Roux van CMI (www.creation.com) verduidelik waar kom al die mense rasse vandaan en hoekom die Here Eva uit Adam se ribbebeen gemaak het.

    39 min
  • Mense "rasse"
    Hoeveel mens-rasse is daar? Tien...honderd...duisende? Of is ons almal een ras? Pieter le Roux van CMI (www.creation.com) verduidelik waar kom al die mense rasse vandaan en hoekom die Here Eva uit Adam se ribbebeen gemaak het.
    39 min
  • Genesis: Grondslag van die Evangelie
    Is die vrae rondom die skepping belangrik? Moet ons nie net "fokus op Jesus" nie? Hierdie episode wys hoe dit noodsaaklik is om Genesis as waar te aanvaar. Die hele Evangelie verkrummel, as ons nie Genesis glo nie! KONTAK: Webblad: scriptura.co.za E-pos: [email protected] Slack: scripturaforum.slack.com Facebook: @scripturaweb Twitter: @scriptura_tweet LUISTER HIER: iTunes TuneIn Stitcher
    54 min
  • Genesis: Grondslag van die Evangelie
    Is die vrae rondom die skepping belangrik? Moet ons nie net "fokus op Jesus" nie? Hierdie episode wys hoe dit noodsaaklik is om Genesis as waar te aanvaar. Die hele Evangelie verkrummel, as ons nie Genesis glo nie!
    KONTAK:
    Webblad: http://scriptura.co.za
    Slack: scripturaforum.slack.com
    Facebook: @scripturaweb
    Twitter: @scriptura_tweet
    LUISTER HIER:
    iTunes: https://goo.gl/WZabuC
    TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE
    Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p
    54 min

About Radio Scriptura

From the publisher's feed

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense…