Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense vo... more
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 446 episodes available.
January 05, 2018Galasiërs 1. Vervalste nuus is slegte nuusOns word in Galasiërs 1 indringend gewaarsku om nie deur watter rede ook al na 'n valse evangelie verlok te word nie. Enige ander boodskap - wat Christus NIE in die sentrum plaas nie, of wat Christus PLUS verkondig, is nie goeie nuus nie....more8minPlay

December 22, 2017Kersfees?Luisteraarsvraag: "Is Kersfees nie ook maar 'n heidense fees, soos Halloween nie?" KONTAK: Webblad: http://scriptura.co.za E-pos: [email protected] Whatsapp: https://goo.gl/ZqugMZ Facebook: @scripturaweb Twitter: @scriptura_tweet LUISTER HIER: iTunes: https://goo.gl/WZabuC TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p...more32minPlay
December 22, 2017Kersfees?Luisteraarsvraag: "Is Kersfees nie ook maar 'n heidense fees, soos Halloween nie?"KONTAK:Webblad: http://scriptura.co.zaE-pos: [email protected]Whatsapp: https://goo.gl/ZqugMZFacebook: @scripturawebTwitter: @scriptura_tweetLUISTER HIER:iTunes: https://goo.gl/WZabuCTuneIn: https://goo.gl/TtcJXEStitcher: https://goo.gl/Ljo72p...more32minPlay
December 14, 2017Geloftedag?Luisteraarsvraag: "Iets waarmee ek al jare lank worstel is die Bloedrivier gelofte...Ek voel aan dat die teologie agter die gelofte gebroke is...en as't ware 'n nasionale dwaling geword het"...more30minPlay

December 08, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Verlossing van myselfHierdie is deel 3 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Wat is die groot verskil tussen die Charismatiese leer en die Gereformeerde leer, wat uiteindelik tot Jaco de Beer se bekering gelei het? In hierdie episode is daar ook 'n boodskap wat hy as ex-charismaat rig aan Charismatiese luisteraars...more11minPlay

December 01, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Visioene, Profesie & TaleHierdie is deel 2 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Is visioene, profesieë en die tipe belewenisse in die Charismatiese Kerk eg, of is dit alles mense se verbeelding? Hoe ervaar mense hierdie "bonatuurlike" belewenisse? ...more10minPlay
December 01, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Visioene, Profesie & TaleHierdie is deel 2 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Is visioene, profesieë en die tipe belewenisse in die Charismatiese Kerk eg, of is dit alles mense se verbeelding? Hoe ervaar mense hierdie "bonatuurlike" belewenisse?...more10minPlay
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 446 episodes available.