Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense vo... more
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 448 episodes available.
December 01, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Visioene, Profesie & TaleHierdie is deel 2 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Is visioene, profesieë en die tipe belewenisse in die Charismatiese Kerk eg, of is dit alles mense se verbeelding? Hoe ervaar mense hierdie "bonatuurlike" belewenisse? ...more10minPlay
December 01, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Visioene, Profesie & TaleHierdie is deel 2 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Is visioene, profesieë en die tipe belewenisse in die Charismatiese Kerk eg, of is dit alles mense se verbeelding? Hoe ervaar mense hierdie "bonatuurlike" belewenisse?...more10minPlay
November 30, 2017Sola FideDie vyf solae: SOLA FIDE. Zak Scholtz verduidelik wat "geloof alleen" in die Skrif beteken...more8minPlay
November 30, 2017Evangelisasie op sosiale mediaChristene se deelname en teenwoordigheid op sosiale media....more17minPlay
November 30, 2017Halloween?Halloween - waar kom dit vandaan en mag ons as Christene dit vier? ...more25minPlay
November 30, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Soeke na GodHierdie is deel 1 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Jaco de Beer vertel hoe hy in die Charismatiese Beweging beland het, wat hy daar beleef het (visioene, profesieë) en hoekom hy nie meer vandag in daardie kringe beweeg nie....more19minPlay
November 30, 2017Soli Deo GloriaDie vyf solae: SOLI DEO GLORIA Dit is die laaste episode in 'n kort Reformasie-reeks - alles gaan oor God se eer! In hierdie episode gesels ons oor wat dit beteken in ons lewens van elke dag...more20minPlay
November 30, 2017Sola GratiaDie vyf solae: SOLA GRATIA. Gerhard van Rhyn verduidelik wat "genade alleen" in die Skrif beteken...more12minPlay
November 30, 2017Hoe moet ek die Bybel lees? (deel 2)Praktiese toepassing: Hoe moet ek die Bybel lees?...more18minPlay
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 448 episodes available.