Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense vo... more
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 448 episodes available.
November 30, 2017Gebed: wat, waarom, waaroorWat is gebed? Hoekom moet ons bid? Waaroor moet ons bid?...more31minPlay
November 30, 2017Johannes 20. Glo is sien!Sien is glo? Nee - glo is sien! Skrifoordenking uit Johannes 20...more9minPlay
November 24, 2017Die getuienis van 'n ex-charismaat: Soeke na GodHierdie is deel 1 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Jaco de Beer vertel hoe hy in die Charismatiese Beweging beland het, wat hy daar beleef het (visioene, profesieë) en hoekom hy nie meer vandag in daardie kringe beweeg nie....more19minPlay

November 10, 2017Mag ons met die Here onderhandel?Gelowiges is soms in moeilike situasies, wat maak dat ons dan soms met God wil onderhandel: "Here, as U...dan sal ek..." Maar wat sê die Bybel? Mag ons met die Here onderhandel?...more21minPlay

November 07, 2017Esra 3.Hoe kan ek dankbaar aanbid?Esra 3 wys o.a dankbare aanbidding is nie noodwendig net die teenwoordigheid van emosie nie. Dankbare aanbidding van die Here is gehoorsaamheid, lofprysing en blydskap oor Sy goedheid vandag!...more6minPlay

October 31, 2017Soli Deo GloriaDie vyf solae: SOLI DEO GLORIA Dit is die laaste episode in 'n kort Reformasie-reeks - alles gaan oor God se eer! In hierdie episode gesels ons oor wat dit beteken in ons lewens van elke dag...more20minPlay