Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rapport Regstreeks:How many episodes does Rapport Regstreeks have?The podcast currently has 23 episodes available.
February 14, 2020Die EFF het verloor by Sona2020Waldimar Pelser gesels met News24 se Pieter du Toit en Rapport se Dawie Boonzaaier oor Ramaphosa se planne vir Eskom, Malema se oordeelsfout, en almal wat laer trek rondom FW de Klerk......more22minPlay
February 07, 2020Wie betaal die verband as die staat jou grond sou vat?Waldimar Pelser gesels met Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge oor of banke jou gaan help as die staat jou eiendom sonder vergoeding sou onteien....more21minPlay
February 04, 2020Die Afrikaner onder drukOp Vrydag 31 Januarie het die Akademie vir Wetenskap en Kuns 'n geskiedenissimposium aangebied met die onderwerp: "Die Afrikaner onder druk". Waldimar Pelser was een van die sprekers. Hier is sy toespraak....more21minPlay
January 31, 2020Onteiening sonder vergoedingPieter Malan gesels met die DA-LP dr. Annelie Lotriet, 'n lid van die parlementêre komitee wat opdrag gegee is om die Grondwet se eiendomsklousule te wysig....more34minPlay
January 24, 2020Harry en Meghan is die kluts kwytWaldimar Pelser vra vir Arlene Prinsloo, Media24 se kenner van die Britse koningshuis, hoe die spieël gebreek het tussen Harry, Meghan en 'n publiek wat eens gaande oor die tweetjies was....more27minPlay
January 14, 2020Dinge lyk donker by EskomPieter Malan gesels met Rapport se Anoinette Slabbert en Jan de Lange oor pogings om beheer oor Eskom weg te neem van Pravin Gordhan....more42minPlay
January 07, 2020Facebook versus JermWaldimar Pelser gesels met die spotprenttekenaar Jeremy Nell (Jerm) nadat Facebook hom verban het....more30minPlay
December 20, 2019Die stories van die jaarWaldimar Pelser, Jan-Jan Joubert en Dawie Boonzaaier praat oor die vyf grootste politieke stories van die jaar....more53minPlay
October 25, 2019Rugbywêreldbeker: SA teen WallisPieter Malan, redakteur van Rapport Weekliks, gesels met die rugbyskrywer Leighton Koopman oor die Bokke se kanse teen die Rooi Drake tydens Sondag se halfeindstryd in Japan....more10minPlay
October 18, 2019Rugbywêreldbeker: SA teen JapanPieter Malan en Dawie Boonzaaier gesels met Rapport se man in Japan, Hendrik Cronjé, oor die kwarteindstryd tussen die Springbokke en Japan. Ons het Vrydagaand (Japannese-tyd) met Hendrik gesels....more19minPlay
FAQs about Rapport Regstreeks:How many episodes does Rapport Regstreeks have?The podcast currently has 23 episodes available.