Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
August 19, 2024Regsake 19 Augustus 2024Igna Kleynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n man wat verskeie kere gesteel het, tronkstraf opgelê is en die saak later ter syde gestel is onder die beginsel van ubuntu. Spesialisgas Johan Botes beantwoord ‘n vraag oor ’n werknemer wat deur haar werkgewer met ‘n versoek genader is om haar diens te beëindig in ruil vir betaling....more24minPlay
August 12, 2024Regsake 12 Augustus 2024Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor naamskending. Spesialisgas Peto Milton praat oor skuld tussen vriende en familie - is ‘n skulderkenning nodig, en wanneer verjaar jou eis?...more23minPlay
August 05, 2024Regsake 5 Augustus 2024Igna Klynsmith praat oor handelsbeperkingsklousules en roukoop. Spesialisgas Susan de Wet bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n sekuriteitswag wat ‘n taxibestuurder in die been geskiet het. Die hof het bevind dat hy reg gehandel het....more19minPlay
July 29, 2024Regsake 29 Julie 2024Igna Klynsmith verduidelik of jy ‘n saak voorlopig by die polisie aanhangig kan maak, maar die saak eers verder neem indien die persoon jou weer te na kom. Spesialisgas Volker Kruger bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n dispuut tussen ‘n oorledene se vrou, en sy kinders uit ‘n vorige huwelik....more25minPlay
July 22, 2024Regsake 22 Julie 2024Igna Klynsmith praat oor burereg na aanleiding van ‘n luisteraar wat kla oor sy buurman se voerkraal wat stink, en wat hom te doen staan. Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis bespreek aspekte van Bewysreg tydens hofsake....more25minPlay
July 15, 2024Regsake 15 Julie 2024Igna Klynsmith bespreek die reëls m.b.t. boubedrywighede in deeltitelkomplekse. Hy praat ook oor handelsbeperkingsklousules in dienskontrakte. Spesialisgas Waldette Grey bespreek die geldigheid van elektroniese handtekeninge op kontrakte....more23minPlay
July 08, 2024Regsake 8 Julie 2024Igna Klynsmith beantwoord luisteraarsvrae oor die verskil tussen die opsie om te koop, en ‘n reg van eerste weiering. Spesialisgas Elmari Richter praat oor die die betaling van onderhoud vir kinders....more22minPlay
July 01, 2024Regsake 1 Julie 2024Igna Klynsmith praat weer oor die strafreg, onder meer oor skeermeslemmetjies wat die produk in Suid-Afrika is wat die meeste gesteel word. Spesialisgas Janus Olivier bespreek ‘n geval waar ‘n minderjarige die begunstigde van ‘n trust is, en hoe so ‘n situasie werk....more23minPlay
June 24, 2024Regsake 24 Junie 2024Igna Klynsmith deel die jongste statistiek oor huwelike en egskeidings in Suid-Afrika. Hy bespreek ook die belangrikheid van aanspreeklikheidsversekering. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse verduidelik die verskil tussen ‘n opsie om te koop en ‘n voorkoopreg....more24minPlay
June 17, 2024Regsake 17 Junie 2024Igna Klynsmith praat oor addisionele werk, ook bekend as moonlighting. Spesialisgas Johan Botes praat oor of dit regverdig is dat jy moet werk en onderhewig is aan inflasie en stygende lewenskoste, maar jou salaris word nie aangepas nie?...more25minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.