Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
June 10, 2024Regsake 10 Junie 2024Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor of elektrisiteit werklik gesteel kan word. Spesialisgas Est-Marié MCallahan vertel wat jou te doen staan indien jou verlowing deur die ander persoon verbreek word....more25minPlay
June 03, 2024Regsake 3 Junie 2024Igna Klynsmith praat verder oor die strafreg, en beantwoord ‘n vraag oor of jy verplig is om jou bloed te laat trek wanneer daar vermoed word dat jy onder die invloed van drank bestuur. En, 'n spesialisgas praat oor ‘n hofsaak wat handel oor 'n voetstootsklousule in 'n koopkontrak van 'n huis....more24minPlay
May 27, 2024Regsake 27 Mei 2024Igna Klynsmith bespreek verskillende aspekte van die strafreg, bv. vonnisoplegging. Spesialisgas Susan de Wet praat oor ‘n saak waar buitelanders probleme ondervind met eise teen die Padongelukkefonds....more21minPlay
May 20, 2024Regsake 20 Mei 2024Igna Klynsmith bespreek wat met ‘n insolvente of bankrotboedel gebeur. Spesialisgas Est-Marié MCallahan bespreek die jongste verwikkelinge m.b.t. die Nasionale Gesondheidversekeringswet....more25minPlay
May 13, 2024Regsake 13 Mei 2024Igna Klynsmith bepreek Igna luisteraarsbriewe oor serwitute en provikasie. Spesialisgas Peto Milton praat oor mondelinge ooreenkomste....more24minPlay
May 06, 2024Regsake 6 Mei 2024Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor ‘n salarisverhoging, maar geen oortydbetaling, en ‘n saak oor ‘n TV-advertensie wat as godslasterend beskou is en die reëls daaraan verbonde. Spesialisgas Janus Olivier praat oor trusts....more21minPlay
April 29, 2024Regsake 29 April 2024Igna Klynsmith bespreek ‘n brief van ‘n luisteraar wat handel oor sy ontevredenheid met ‘n winkel wat daarop aangedring het dat hy sy ID-nommer in hulle stelsel moes intik om sy geskenkbewys te kon gebruik. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor belangrike aspekte m.b.t. die verkoop van onroerende eiendom....more23minPlay
April 22, 2024Regsake 21 April 2024Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor geld wat hy van sy buurman wil eis ná ‘n windstorm skade aan sy eiendom aangerig het. Hy praat ook oor mediese vrywaringsvorms. Spesialisgas dr. Llewellyn Curlewis bespreek Artikel 174 van die Strafproseswet 51 van 1977....more23minPlay
April 15, 2024Regsake 15 April 2024Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor ‘n oorledene se motor wat op iemand se erf staan, en hulle weet nie hoe om van die motor ontslae te raak nie. Familieregkenner Riëtte Oosthuizen bespreek lewende annuïteite, en die waarde daarvan vir doeleindes van egskeiding....more24minPlay
April 08, 2024Regsake 8 April 2024Igna Klynsmith bespreek verskeie luisteraarsvrae oor boedels. Spesialisgas Johan Botes sluit praat verder oor diskriminasie deur werkgewers teenoor werknemers op grond van ouderdom....more23minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.