Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
April 01, 2024Regsake 1 April 2024Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor bateverdeling in ‘n tweede huwelik. Arbeidsregkenner Johan Botes praat oor wat ‘n persoon te doen staan indien hulle werkgewer sê hulle is te oud om aan te hou werk....more23minPlay
March 25, 2024Regsake 25 Maart 2024Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse hofsaak oor ‘n koper wat ‘n koopooreenkoms onderteken, maar intussen van plan verander het. Daar word ook gekyk na eindomsagente se kommissie. Spesialisgas Volker Kruger beantwoord vrae oor ‘n kontanttekort in ‘n bestorwe boedel....more26minPlay
March 18, 2024Regsake 18 Maart 2024Igna Klynsmith bespreek wat van troeteldiere word indien hulle eienaars sterf. Spesialisgas Est-marié McCallahan praat oor eienaars se opsies vir uitsettingsbevele teen onwettige okkupeerders. Sy praat ook oor munisipaliteite se plig om behuising aan hawelose mense te voorsien....more27minPlay
March 11, 2024Regsake 11 Maart 2024Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse uitspraak in die Kaapstad Hooggeregshof oor die stryd teen die skending van outeursreg. Speslialisgas Est-Marié McCallahan praat oor die regulering van kriptogeld in Suid-Afrika....more24minPlay
March 04, 2024Regsake 4 Maart 2024Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor eksekuteursfooie, en ‘n geval waar kinders inmeng in hulle bejaarde ouers se geldsake. Spesialisgas Peto Milton praat oor verskeie metodes vir besighede om kontraktuele geskille op te los....more24minPlay
February 26, 2024Regsake 26 Februarie 2024Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor ‘n buurman wat gifstowwe aan sy kant van die muur spuit, maar die buurman se plante in die proses ook vergiftig. Spesialisgas Volker Kruger verduidelik watter opsies erfgename het om ‘n herverdelingsoorenkoms te sluit....more24minPlay
February 19, 2024Regsake 19 Februarie 2024Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor lewensreg in ‘n aftree-oord, wat beëindig wil word. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse verduidelik wat gebeur wanneer iemand sterf sonder ‘n testament....more25minPlay
February 12, 2024Regsake 12 Februarie 2024Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief wat handel oor ‘n derdeparty-eis. Hy praat ook oor ‘n eienaar van ‘n deeltiteleenheid wat wil weet wat sy regte is m.b.t. ander inwoners wat kla dat sy honde aanhoudend blaf. Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis verduidelik wat bekentenisse in die Suid-Afrikaanse reg behels....more22minPlay
February 05, 2024Regsake 5 Februarie 2024Igna Klynsmith bespreek nuwe regulasies vir die indiensneming van buitelanders. Hy praat ook oor die Wet op Handelsmerke. Wat staan jou te doen indien jou nuwe, tweedehandse voertuig breek kort nadat jy dit gekoop het. Familregkenner Riëtte Oosthuisen bespreek bestrede egskeidings, meer spesifiek die dagvaarding....more25minPlay
January 29, 2024Regsake 29 Januarie 2024Igna Klynsmith praat oor die huweliksreg. Hy bespreek ook twee vrae wat handel oor immigrasie en toestemming wat deur een ouer geweier word om kinders saam oorsee te neem. Spesialisgas Johan Botes bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n werksaanbod wat ontvang is, maar toe teruggetrek is, en wat haar nou te doen staan....more21minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.