Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
March 02, 2015Regsake 2 Maart 2015Regsvrae wat bespreek word, sluit in wie vir staatspensioen kwalifiseer, watter bewyswaarde 'n leuenverklikkertoets dra, en watter model 'n motor is as dit herbou word uit bakpanele van verskillende jare se modelle....more26minPlay
February 23, 2015Regsake 23 Februarie 2015Igna Klynsmith bespreek onlangse wysigings aan die Boedelwet wat kleiner boedels raak. Hy vertel ook meer oor die instelling van 'n ombudsman vir die motorbedryf, en verduidelik die verskille tussen 'n retensiereg en 'n pandreg....more26minPlay
February 15, 2015Regsake 16 Februarie 2015In die laaste bydrae oor die Inheemse Reg bespreek prof. Elmien du Plessis die regsgeldigheid van huwelike wat daarvolgens gesluit word. Sy verduidelik ook die rol van die Tradisionele Reg ten opsigte van grondeise....more26minPlay
February 09, 2015Regsake 9 Februarie 2015Prof. Elmien du Plessis gesels verder oor die vraag of die Inheemse Reg nog 'n rol te speel het in Suid-Afrika. Sy bespreek ook wetgewing wat tradisionele leiers reguleer, en werp meer lig op hulle inkomste....more27minPlay
February 02, 2015Regsake 2 Februarie 2015Volker Kruger en Igna Kynsmith beantwoord luisteraarsvrae oor boedels, boedelbeplanning en verwante kwessies....more30minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.